Jy was by Jou Nuwe Begin in die Faure Stadion op 23 Oktober – en ons is so bly jy was daar! Die volgende stap is om 'n kerkhuis te vind waar jy kan groei, vriende maak en saam met ander vir Jesus volg. Vind 'n Kerk Familie en groei saam!
Joshua Generation Paarl
Sondae 09:00
81 Klein Parys Avenue, Klein Parys, Paarl
Besoek webwerf →

Lewende Woord Paarl
Living Word Paarl · Sondae 09:30 & 18:00
6 Mill Street, Paarl
072 723 8406 · lewendewoordpaarl@gmail.com
Besoek webwerf →

Beweeg Kerk Wellington
Sondae 09:00
Old Tannery, Hermon Straat, Wellington
084 071 1798 · info@beweegwellington.co.za
Besoek webwerf →

Foto's met dank aan Johandre Potgieter / The Mission · jounuwebeginsa.com